Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Dwergse Towenaar

(image)

Dwergse toordery, sover as wat ons weet, manifesteer hulself deur runes. Hierdie runes is spesiale merke wat op 'n voorwerp uitgekerf word. Net die blote teenwoordigheid van hierdie rune-tekens veroorsaak dat die voorwerp magiese kragte het. Alhoewel baie min gesien in 'n geveg, is dit verseker dat 'n meester van die runes geweldig skade kan aanrig.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na:
Bevorder na:
Skuiwe: 60
LP: 75
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 3
Orde: neutraal
IDDwarvish Runemaster
Vermoëns:
(image)ruine hamer
impak
14 - 3
nabygeveg
(image)Blitsstraal
vuur
14 - 2
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem20%
steek20%
impak20%
vuur10%
koue10%
afstandgeveg10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge170%
Diep Water9920%
Dorpie150%
Flat130%
Frozen230%
Grot150%
Heuwels160%
Impassable9950%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove140%
Sand130%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud130%